Die gevoel van 'n gesig

dc.contributor.authorBornman, Conrad
dc.contributor.otherBloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.date.accessioned2017-06-02T12:00:53Z
dc.date.available2017-06-02T12:00:53Z
dc.date.issued1998
dc.descriptionThesisen_US
dc.description.abstractSo lank as wat daar mense is, sal hulle hulself op 'n foto wil sien. Hetsy dit vir persoonlike doeleindes is, of vir versiering, sal die behoefte altyd bestaan. Daar is 'n baie goeie wisselwerking tussen 'n portretfotograaf en sy onderwerp. Die fotograaf wil die beste resultate kry ten opsigte van sy persoonlike sty! en tegniek. Daarteenoor moet die onderwerp of persoon wat afgeneem word, op sy manier so natuurlik as moontlik wees en op dieselfde tyd so voorkom soos 'n sekere mite of fantasie. Dit is wat portretfotografie so opwindend maak. Dit is ook 'n persoonlike uitdaging vir die fotograaf om so 'n fantasie te skep vir die persoon. As gevolg van die wisselwerking tussen die fotograaf met sy denke, sy spesifieke kamera en film, die persoon wat afgeneem word met sy onderskeie karaktereienskappe en fisiese gelaatstrekke en natuurlik die omgewing en beligting moet daar 'n sterk band van kommunikasie tussen bogenoemde aspekte wees. Daar moet 'n belangrike band van kommunikasie wees om die perfekte omstandighede vir portrette te skep. Voordat 'n person afneem word, maak ek 'n punt daarvan om 'n tydperk voor die tyd, tyd saam met die persoon te spandeer. Daardeur kan ek op 'n natuurlike manier elke karaktereienskap ontleed Dan kan daar besluit word walter tipe beligting gebruik gaan word naamlik,. natuurlike of kunsmatige beligting. As daar besluit word op kunsmatige beligting. Moet daar vooraf 'n geskikte plek gesoek en besoek word As daar besluit word op 'n studio, moet die ligte vooraf opgestel, reggestel en getoets word Die agtergrond word laaste opgesit, want die persoon se oogkleur, haarkleur, ens. moet eers in aanmerking geneem word Hierdie beginsel geld net as daar kleur geneem word Swart en wit gebruik ek oorwegend 'n wit uitgewaste agtergrond Dit gee 'n baie simplistiese benadering tot die onderwerp. Die waarnemer se aandag is ook gevestig op die belangrikste in die foto naamlik die persoon. Ek verkies dus 'n agtergrond wat nie 'n mens se aandag aftrek nie. Portretfotograjie is nie so maklik en eenvoudig soos wat meeste mense insinueer nie. 'n Goeie skrywer of digter kan egter vir hoofstukke aaneen iemand beskryf, maar 'n portretfotograaf moet dieselfde persoon in een foto beskryfen_US
dc.format.mimetypeApplication/PDF
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11462/1099
dc.language.isootheren_US
dc.publisherBloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.rights.holderCentral University of Technology, Free State
dc.subjectPortrait photography - Techniqueen_US
dc.subjectPhotographyen_US
dc.subjectartisticen_US
dc.titleDie gevoel van 'n gesigen_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Bornman, Conrad.pdf
Size:
9.86 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Thesis

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: