Sport fotografie

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Schoeman, Abel Daniel

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Bloemfontein: Central University of Technology, Free State

Abstract

SPORTFOTOGRAFIE: Waaroor gaan dit en wat is die fynere kunsies van sportfotografie? Is dit bloot 'n aksiefoto van Chester Williams wat vir David Campese klop in 'n toets teen Australie op Nuweland? Vir elke sportman is dit 'n fantasie om in daardie wedstryd te speel, maar vir elke sportfotograaf is dit net so 'n groot droom om daardie uitdrukking van oorwinning op Chester se gesig vas te le, as hy laer en laer afkom in sy duikpoging hoekvlag toe. Uit die aard van die saak sal jy baie beslis goeie aanvoeling moet he om dit moontlik te maak. Dit is 'n borrelende ondervinding vir die sportfotograaf sowel as vir die speler. Hy lewe saam met die spel en word heeltemal vasgevang en weggevoer deur die aksie, watter sport hy ook al mee besig is. Dit is asof die sportfotograaf absoluut een word met d ie sport.

Description

Thesis

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By