Portretfotografie vanuit die ateljee
| dc.contributor.author | Strauss, deur Henriette | |
| dc.contributor.other | Bloemfontein: Central University of Technology, Free State | |
| dc.date.accessioned | 2017-05-10T10:35:16Z | |
| dc.date.available | 2017-05-10T10:35:16Z | |
| dc.date.issued | 1996 | |
| dc.description | Thesis | en_US |
| dc.description.abstract | Portretfotografie is baie meer 'n wetenskaplike-faktor as 'n kunsfaktor vir die fotograaf. Hoewel daar emosie en gevoel is, bly dit nog steeds 'n chemiese proses. Maar dit was dekades gelede toe fotografie nog slegs 'n rnisterie was vir die fotograaf. Maar vandag weet ons meer as fotograwe van 'n paar jaar gelede. Ons hoef nie meer te eksperimenteer nie, om die eindproduk te bepaal nie. Die wetenskap het gesorg vir gemak vir vandag se fotograwe. Daar is wei dinge waarmee geeksperimenteer kan word, soos byvoorbeeld beIigting, swart-en-wit of Ideur film, "reversal" proses en bybenodighede om die eindresultaat interressant te hou. In die volgende paar hoofstukke gaan ek 'n breedvoerige omskrywing gee wat belangrik is vir die portretfotograaf en wat die fotograaf in aarunerking sal moet neem om 'n sukses te maak van sy foto's. Dit sluit die volgende Ill: *waar die foto geneem gaan word * watter tipe beligtinggebruik gaan word *die modeJle wat gebruik gaan word *watter tipe bybenodighede gebruik kan word *grimering en haarstilering van die modeIle. Die fotograaf gaan ook In kort bespreking doen om meer lig op die onderwerp te bring van hoe fotografie ontstaan het en wie was betrokke by die ontwikkeling daarvan. | en_US |
| dc.format.mimetype | Application/PDF | |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11462/945 | |
| dc.language.iso | en_US | en_US |
| dc.publisher | Bloemfontein: Central University of Technology, Free State | |
| dc.rights.holder | Central University of Technology, Free State | |
| dc.subject | Portrait photography | en_US |
| dc.title | Portretfotografie vanuit die ateljee | en_US |
| dc.type | Thesis | en_US |
