Portret fotografie

dc.contributor.authorPretorius, deur Marie-Madeleine Yvonne
dc.contributor.otherBloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.date.accessioned2017-05-16T09:19:28Z
dc.date.available2017-05-16T09:19:28Z
dc.date.issued1998
dc.descriptionThesisen_US
dc.description.abstractElke fotograafhet sy/haar eie visie van hoe om sy foto's tot beste kwaliteit te fotografeer en te produseer. Die persoon wat die beeld sien moet die dieselfde gevoel kry as wat die fotograaf gehad het op die stadium toe die foto geneem is. Die visie wat hierdie skripsie voorstel is om 'n meer dromerige skoonheid te skep. Die inhoud van die werke behels meer "close-up" portrette. Daar is wei 'n verskeidenheid soos by. 'n variasie van kleur en swart en wit foto's, skerpfokus of dan die sagte effek. Die insperasie het deur 'n hele aantal portret fotograwe gekom. 'n Fotograafmet die naam Wayne Maser (Fig A en B) het die insperasie begin maar met die verloop van tyd en die navorsing wat met die voltooiing van hierdie skripsie gepaard gegaan het het daar ander fotograwe kopuitgesteek met soort gelyke idees en intrepetasies, by. Victor Skrebneski, Figure C en D. In hierdie skripsie sal sekere inligting oor portret fotografie in detail bespreek word en ander dele sal net genoem word. 'n Agtergrond word hierdeur geskep sodat die leser wat hierdie skripsie lees verseker kan wees dat as die dag kom wat hy/sy so iets wil aanpak, hy/sy klaar weet wat alles in gedagte gehou moet word.en_US
dc.format.mimetypeApplication/PDF
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11462/976
dc.language.isoen_USen_US
dc.publisherBloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.rights.holderCentral University of Technology, Free State
dc.subjectPortrait photography - Techniqueen_US
dc.titlePortret fotografieen_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Pretorius, Marie-Madeleine Yvonne.pdf
Size:
8.89 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Thesis

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: