Stil lewe en kos fotografie

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Duminy, Sylvia Ida

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Bloemfontein: Central University of Technology, Free State

Abstract

Die eerste hoofstuk handel oor die kamera en film wat die kwaliteit van enige kos fotografie positief of negatief kan beYnvloed. Dit sluit ook 'n kort beskrywing in van die funksies van die 4 x 5 kamera, sowel as 'n verskeidenheid van films wat deur professionele fotograwe gebruik word. Robert Dodds, 'n kenner in kos fotografie se mening en metodes van fotografie word uitgelig in die tweede hoofstuk. Die hoofmhoud van hierdie skripsie (hoofstuk 3) handel oor hoe te werk gegaan moet word om aan die hoof vereistes van kos fotografie te voldoen, deur die gebruik van produkte, spesifieke vereistes, beplanning, toetsing, natuurlike lig en die skepping van atmosfeer. Die skripsie se laaste deel handel oor die outeur se foto's en 'n verduideliking daarvan.

Description

Thesis

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By