Portret fotografie

dc.contributor.authorKnox, Christel
dc.contributor.otherBloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.date.accessioned2017-06-02T11:19:45Z
dc.date.available2017-06-02T11:19:45Z
dc.date.issued1996
dc.descriptionThesisen_US
dc.description.abstractFotografie is 'n manier hoe 'n fotograaf sy gevoel, denkwyse en emosie kan uitbeeld. Op so 'n manier kan hy deur sy foto's kommunikeer. Die fotograaf kan op sy eie manier 'n storie probeer vertel, sonder om enige vorm van woorde of skrif te gebruik. Op so 'n wyse kan hy enige persoon se aandag trek, maak nie saak watter nasie, ras en kllltuur die persoon het nie. 'n Suksesvolle portret sal altyd een van die volgende elemente besit; styl, elegansie, kuns, wildheid en mode. Hier is kortliks 'n opsommmg van sekere punte wat die Outeur in sy skripsie gaan bespreek. Die Outeur hou daarvan om met mense te werk dus sal hy menseverhoudinge kortliks bespreek. Die Outeur dink dit is belangrik om goed met jou model te kan werk en kommunikeer, want dit vergemaklik jou werk en jy kry wat jy wil he. Tweedens voel die Outeur dit is belangrik om kreatiwiteit aan die dag te le. 'n Paar metodes wat hy gaan bespreek is die volgende. 1. Deur van bybenodighede gebruik te maak, soos byvoorbeeld pruike, vals oogwimper~, en vele meer. 2. Sepia tone. 3. E6 en C41. 4. "High key" fotografie. Derdens, doen die Outeur al sy werk in die ateljee, daarom sal hy beligting ook bespreek. Ander belangrike aspekte is grifl.lering en juwele. Vierdens wil die die Outeur verskillende tipes portrette bespreek. Vyfdens gaan ~ie Outeur die ateljee uitleg bespreek. Laastens sal die Outeur sy eie werk bespreek. Die skripsie sal dus illustreer dat portret fotografie die mees intressante en kreatieftse kan wees.en_US
dc.format.mimetypeApplication/PDF
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11462/1089
dc.language.isootheren_US
dc.publisherBloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.rights.holderCentral University of Technology, Free State
dc.subjectPortrait photographyen_US
dc.titlePortret fotografieen_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Knox, Christel.pdf
Size:
6.76 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Thesis

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: