Die verband tussen die fisieke welstand en werksukses van administratiewe personeel verbonde aan 'n tersiêre onderriginstelling

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Geldenhuis, Marie-Louise

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Bloemfontein: Central University of Technology, Free State

Abstract

Die doel van hierdie hoofstuk is om te bepaal wat werkstevredenheid is, hoe dit gemeet word, asook wat werkstevredenheid vir die werknemer inhou. Daar word ondersoek ingestel na die faktore wat werkstevredenheid be·invloed, met verwysing na eksterne en interne faktore. Laastens word aandag geskenk aan die verband tussen werkstevredenheid en produktiwiteit, asook enkele faktore wat met lae werkstevredenheid geassosieer word.

Description

Thesis

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By